30 days to change your mind and return physical products
Description
Verken 'n wollerige lamawêreld met hierdie fantastiese plakkeraktiwiteitsboek. Van lama-name tot lamas in pajamas, van soek-en-vind pret tot vernuftige plakkertonele – hierdie boek is propvol lama-liefde. Die boek sluit ook meer as 300 plakkers in waarmee jy die asemrowende prenteblaaie kan voltooi. Ure se lama-pret gewaarborg!
Specifications
Publisher
LAPA Publishers
Pub date
Oct 2019
Pages
32
Theme
Children’s interactive and activity books and kits