• Geen verzendkosten vanaf €15,-
  • Uw cadeaus gratis ingepakt
  • Bestellen zonder account mogelijk
  • Geen verzendkosten vanaf €15,-
  • Uw cadeaus gratis ingepakt
  • Bestellen zonder account mogelijk

Die Banting-sakgids

Tim Noakes

Die Banting-sakgids
Die Banting-sakgids

Die Banting-sakgids

Tim Noakes

Paperback | Afrikaans
  • Leverbaar, levertijd 4-6 weken.
  • Niet op voorraad in onze winkel
€ 12,95
  • Vanaf €15,- geen verzendkosten.
  • 30 dagen ruiltermijn voor fysieke producten

Omschrijving

Die Banting-oplossing, in samewerking met die Noakes-stigting en die "Eet Beter, Suid-Afrika!" - inisiatief, is nou beskikbaar in 'n gebruikersvriendelike sakpas-formaat! Hierdie gebruikersvriendelike boekie bevat al die wenke en raad wat jy nodig het om jou Banting-leefstyl suksesvol te implementeer en om daarmee vol te hou.

Prof. Tim Noakes het meer as 750 wetenskaplike publikasies en artikels op sy kerfstok. Hy is al meer as 16 000 keer in wetenskaplike literatuur gesiteer, het 'n H-index van 71 en is deur die Suid-Afrikaanse Nasionale Navorsingstigting as A1-wetenskaplike gegradeer. Nadat hy op navorsing afgekom het wat huidige internasionale dieetriglyne as 'n dwaling aan die kaak stel, en hy gefrustreerd geraak het nadat sy eie gesondheid agteruitgegaan het, het prof. Noakes navorsing oor die effek van koolhidrate, proteine en vette op die mensdom begin doen. Sy navorsing het hom oortuig dat 'n laekoolhidraat-, hoevet-dieet die gesondste alternatief vir baie mense is. Bernadine Douglas is die stigter van die Slender Slim 4 U-Banting-kliniekgroep. Sy bied ondersteuning en raad aan kliente deur persoonlike konsultasies en ook aanlyn via sosiale media. Bernadine werk vanuit 'n mediese praktyk in Kaapstad waar sy kliente sien vir persoonlike konsultasies en gewigsbestuur. Sy is 'n voedingsterapeut wat spesialiseer in dieet- en gewigsbestuur, sport- en oefeningsvoeding, asook in persoonlike- en kindervoeding. Bridgette Allan het haar loopbaan as geregistreerde verpleegster en vroedvrou begin. Sy beskik oor kwalifikasies in alternatiewe genesingsmodaliteite en het as deel van haar voortgesette professionele ontwikkeling kursusse in persoonlike en kindervoeding, asook voedingsterapie, voltooi. Sy bestuur 'n integrasiegebaseerde welstandspraktyk waar sy 'n holistiese benadering volg om kliente te help om leefstylsiektes die hoof te bied.

Specificaties

  • Uitgever
    Penguin Books (South Africa)
  • Verschenen
    feb. 2017
  • Bladzijden
    186
  • Genre
    Afvallen en diëten, voeding
  • Afmetingen
    198 x 128 mm
  • EAN
    9781776091652
  • Paperback
    Paperback
  • Taal
    Afrikaans

Gerelateerde producten

Lekker snel

Lekker snel

Natalia Rakhorst
€ 32,50
Voedingsweetjes

Voedingsweetjes

Leroy van de Ree
€ 24,99
Succesvolle afvallers diëten niet

Succesvolle afvallers diëten niet

Mieke Kosters
€ 23,99
Broodloos ontbijten & lunchen

Broodloos ontbijten & lunchen

Juglen Zwaan
€ 24,95